COENIE DE VILLIERS DAAR'S 'N PLEK LYRICS
Daar's 'n plek wat ek van weet
Sonder sorge sonder pyn sonder leed
Die pad daarheen is ongekaart
Die reis daarheen is sonder vaart
en daar is rusplek langs die pad
Die son se geel word jou sambreel
op jou reis tot waar die pad verdeel
COENIE DE VILLIERS DAAR'S 'N PLEK Lyrics are property and copyright of their owners. If you like the song, please buy relative CD.